top of page

Leerders kan hulle handboek (HSE deur Johan Engelbreght) se memorandums gebruik vir Eksamen voorbereiding!

Sekere onderwerpe van vorige eksamen vraestelle word ook opgelaai, sodat leerders eksterne vrae kan uitwerk, en merk.

Hierdie webtuiste dien slegs vir ekstra hulp waar leerders EKSTRA aktiwiteite kan doen by die huis, wat nie in die klas gedoen word nie.

© 2023 by Name of Site. Proudly created with Wix.com

  • Facebook App Icon
  • Twitter App Icon
  • Google+ App Icon
bottom of page